

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Thu, 11/3/2010 | ||
Ons het probeer om hierdie webwerf so gebruikersvriendelik as moontlik te maak, propvol inligting. Ons besef egter daar is altyd ruimte vir verbetering en sal enige terugvoer van jou waardeer. Jy kan dit stuur na info@breytenbachs.com
| Julle vra, ons antwoord |
| 'Ek het gerugte gehoor dat die
gewilde twee-jaar werksvakansie visum opgeskort is. Is
dit waar?' Lees hier al die nuutste vrae en antwoorde oor knelpunte. |
| nog >> |
| Wat ons kliënte sê |
| Weereens dan baie dankie vir die duisende vrae wat julle met Job se geduld beantwoord het, al die inligting wat julle stiptelik verskaf het en al die moeite wat julle vir my gedoen het. Ek het die hele SA rond vertel van julle wonderlike, vriendelike en stiptelike diens! Julle het my voorwaar baie spesiaal behandel en laat voel! Ilana Viljoen
Wil jy weet of jy kwalifiseer vir 'n Britse visum of werkspermit? Kliek hierso! |
| Teken in op Nuusbrief |
|
|
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Gereguleer deur die Britse Prokureursorde |