

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Wed, 10/3/2010 | ||
Hierdie kategorie stel ongetroude lewensmaats van Britse burgers of permanente inwoners van die VK, wat saamgebly het in ‘n heteroseksuele of homoseksuele verhouding vir ten minste twee jaar daartoe in staat om hulle lewensmaat na die VK te vergesel of by hom/haar aan te sluit in die VK.
Hoe kwalifiseer ek vir die tipe permit?
Hoe doen ek aansoek en moet ek vooraf toestemming verkry om die VK binne te kom?
Jy moet by die Britse Hoë Kommissaris aansoek doen vir vooraf toestemming om die VK binne te kom as ‘n ongetroude lewensmaat. Dit is slegs moontlik om na hierdie status oor te skakel vanaf binne die Verenigde Koninkryk as jy reeds toestemming tot verblyf het in die VK of indien jy voorheen toestemming gehad het tot verblyf en nou wil aansoek doen vir verdere toestemming tot verblyf.
Breytenbachs sal jou behulpsaam kan wees met jou aansoek.
'n Paar reëls en beperkings op ‘n Ongetroude Lewensmaat-Aansoek
Lei hierdie permit tot permanente verblyf?
Jy kan aansoek doen vir permanente verblyf na twee jaar in die VK.
| VK Permitte en Visums |
| Teken in op Nuusbrief | |
|
| Algemene |
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Regulated by the Law Society |