

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Fri, 21/11/2008 | ||
Die onafhanklike afgetrede persone is ‘n kategorie wat geskep is vir afgetrede persone wat in die Verenigde Koninkryk wil woon.
Hoe kwalifiseer ek vir die tipe permit?
Hoe doen ek aansoek en moet ek vooraf toestemming verkry om die VK binne te kom?
Jy moet aansoek doen by die Britse Hoë Kommissaris vir vooraf toestemming om die VK binne te kom as ‘n onafhanklike afgetrede persoon. Normaalweg sal die Britse Hoë Kommissaris ‘n besluit neem sonder om dit terug te verwys na die Britse 'Home Office' in die VK. Breytenbachs sal jou van hulp kan wees met jou aansoek.
'n Paar Reëls en Beperkings op ‘n onafhanklike afgetrede persoon:
Lei hierdie permit tot permanente verblyf?
Ja, indien jy toestemming verky om in die VK te bly op hierdie basis vir ‘n tydperk van vyf jaar, kan jy aan die einde van hierdie periode aansoek doen vir permanente verblyf.
| VK Permitte en Visums |
| Teken in op Nuusbrief | |
|
| Algemene |
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Regulated by the Law Society |