

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Fri, 21/11/2008 | ||
Nadat jy permanente verblyf in die VK verkry het mag jy aansoek doen vir Britse Burgerskap.
Wat is die proses om ‘n Britse burger te word?
In al die gevalle, behalwe waar jy getroud is met ‘n Britse burger, mag jy aansoek doen vir naturalisasie as ‘n Britse burger ses jaar nadat jy die VK binnegekom het, mits jy permanente verblyf vir ten minste een jaar gehad het.
Alhoewel daar uitsonderings is op sommige van die kriteria, is die belangrikste punte waaraan voldoen moet word die volgende:
Indien jy getroud is met ‘n Britse burger, mag jy aansoek doen vir Britse burgerskap nadat jy vir drie jaar in die VK gewoon het, mits jy op daardie stadium oor permanente verblyf beskik.
Moet ek die owerhede in my land van herkoms kontak?
Verskillende lande het verskillende reëls in die verband. Dit is raadsaam om Breytenbachs in die verband te skakel.
| VK Permitte en Visums |
| Teken in op Nuusbrief | |
|
| Algemene |
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Regulated by the Law Society |