

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Fri, 30/7/2010 | ||
In 1979 het Hannes Breytenbach as vennoot by 'n Suid-Afrikaanse firma met die naam Jac. H. Smit & Kie. aangesluit. Na Lenza Breytenbach en Connie Prinsloo se aansluiting by die firma is dit hernoem na Breytenbach Prinsloo Ingelyf en het gegroei tot 'n suksesvolle en gevestigde Suid-Afrikaanse prokureursfirma en een van die grootste plattelandse prokureursfirmas in Suid-Afrika.
In November 1998 het Hannes en Lenza Breytenbach die inisiatief geneem om 'n kantoor in Londen te open om aan die regsbehoeftes te voorsien van Suid-Afrikaners en burgers van Statebondslande. In 2001 het die firma in twee regs-entiteite geskei: Breytenbach Prinsloo het die Suid-Afrikaanse naam gebly en in Londen is die naam Breytenbach & Kie, wat verhandel as Breytenbachs, aangeneem.
Ons doen deesdae ook toenemend werk vir Britse burgers en mense van vele ander nasionaliteite.
| Julle vra, ons antwoord |
| 'Ek het gerugte gehoor dat die
gewilde twee-jaar werksvakansie visum opgeskort is. Is
dit waar?' Lees hier al die nuutste vrae en antwoorde oor knelpunte. |
| nog >> |
| Wat ons kliënte sê |
| I would like to take this opportunity to thank you all for your hard work put in for my work permit application. I am sure you do understand how grateful I am! Thank you very much. Due to my passport coming back so early I am able to go celebrate Christmas with my family under sunny SA skies! There is no better place than home - thank you!! Cledia Pate
Wil jy weet of jy kwalifiseer vir 'n Britse visum of werkspermit? Kliek hierso! |
| Teken in op Nuusbrief |
|
|
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Gereguleer deur die Britse Prokureursorde 313005 |