

|
|
||
| English | | | Afrikaans |
| info@breytenbachs.com | ||
| Fri, 12/3/2010 | ||
Ons spesialiseer in die opstel van Voorhuwelikse Kontrakte volgens Suid-Afrikaanse Reg. Ons bekwaamheid om advies te verleen ten opsigte van die Suid-Afrikaanse reg, stel persone wat permanent in Suid-Afrika gedomisilieërd is, maar in Engeland werksaam is, in staat om buite gemeenskap van goedere te trou en daardeur die struikelblokke van 'n huwelik Binne Gemeenskap van Goedere te vermy.
In die geval van verbrokkeling van jou huwelik kan ons jou adviseer rakende die prosedure in Suid-Afrika en raad gee oor die beste skikking vir jou besondere situasie. Jy kan ons ook kontak rakende enige ander Suid-Afrikaans Familie-reg aangeleentheid..
As jy 'n regsprobleem het en nie seker is of Breytenbachs jou kan help nie, kontak ons gerus. Indien ons jou nie kan help nie, sal ons jou moontlik na iemand toe kan verwys wat jou wel van hulp kan wees. Breytenbachs help graag!
| Julle vra, ons antwoord |
| 'Ek het gerugte gehoor dat die
gewilde twee-jaar werksvakansie visum opgeskort is. Is
dit waar?' Lees hier al die nuutste vrae en antwoorde oor knelpunte. |
| nog >> |
| Wat ons kliënte sê |
| I would like to take this opportunity to thank you all for your hard work put in for my work permit application. I am sure you do understand how grateful I am! Thank you very much. Due to my passport coming back so early I am able to go celebrate Christmas with my family under sunny SA skies! There is no better place than home - thank you!! Cledia Pate
Wil jy weet of jy kwalifiseer vir 'n Britse visum of werkspermit? Kliek hierso! |
| Teken in op Nuusbrief |
|
|
| © Breytenbachs. 2004 | Vrywaring | Gereguleer deur die Britse Prokureursorde |