BreytenbachsBreytenbachs

English|Afrikaans
info@breytenbachs.com
Wed, 10/3/2010

Skakels

Akkommodasie
Ambassades in Londen
Belasting & Buitelandse Valuta
Besigheidsnetwerke
Gebeurtenisse
Gemeenskap Webtuistes
Immigrasie Nakoming
Informasie Tegnologie & Soek-masjiene
Kerke
Koerante, Boeke & Tydskrifte
Kolleges & Akademiese inrigtings
Kunstenaars, Kuns & Kultuur
Liefdadigheidsorganisasies
Medies, Motiverend & Sielkundig
Nakoming & Risiko-beheer
Oorsese Verhuising
Personeelagentskappe & Werksgeleenthede
Radio
Restaurante & Pubs
Schengen Visums
Sosiaal
Sekuriteit
Sport
Suid-Afrikaanse Eiendomsreg
Televisie
Verhuising, Stoor & Verskeping
Versekering & Finansiële Dienste
Winkels

Akkommodasie

 

Ambassades in Londen

Australiese Hoë Kommissaris
Kanadese Hoë Kommissaris
NZ Hoë Kommissaris
SA Hoë Kommissaris

Belasting & Buitelandse Valuta

Eis jou 'National Insurance' terug!

  • Is jy bewus daarvan dat jy geregtig is op 'n rebat op jou 'National Insurance'?
  • Vind meer uit oor 'National Insurance' en die 'State Second Pension'.
  • Besluit vir jouself waarheen jou NI betalings gaan.

Die meeste mense is onbewus daarvan dat 'n deel van hul NI betalings gaan na die staatspensioen. Dit is 'n vrywillige skema. As 'n alternatief laat die Britse regering jou toe om 'n rebat op jou NI te eis en hierdie geld self te belê. Volg gerus hierdie skakel om meer uit te vind of om jou NI aanlyn terug te eis (veral as jy jonger as 43 is en 'n nie-Britse burger). 

Besigheidsnetwerke

ZAUK
ZAUK se doel is om mense, besighede en inligting saam te bring by een middelpunt vir Suid-Afrikaners in die VK.   

SA Besigheidsklub
Netwerk van SA besighede in die VK

Australia's leading Lawyer Directory
Besoek hierdie webtuiste as jy op soek is na 'n regshulp in Australië.

Gemeenskap Webtuistes

SA Promo Magazine
Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse gemeenskap oorsee.  

Smooth Talker
Virtuele gemeenskap van Suid-Afrikaners in Kanada

Litnet
Afrikaanse gemeenskap webtuiste.

AfricanSouth
Besoek gerus hierdie gemeenskapswebswerf vir Suid-Afrikaners wat in aanraking wil bly met vriende en familie regoor die wêreld.

Sarie Marais
Die Sarie Marais webblad is daarop gerig om die Suid-Afrikaanse kultuur te bevorder en Suid-Afrikaners bymekeaar te bring. Die webblad het ook 'n kindervriendelike geselsforum.

Afrikaans.be
Afrikaans.be is 'n webblad vir die gebruik, bevordering en uitbreiding van Afrikaans in België en Nederland.

Immigrasie Nakoming

ComplySoft en Breytenbachs het hulle kragte saamgespan om 'n web-gebaseerde oplossing te vind vir alle werkgewers van immigrante. Daar word tans van die Werkgewer verwag om 'n Borgskap Lisensie te bekom onder Vlak 2 van die Punte Gebaseerde Immgirasie-stelsel vir geskoolde werkers. Daarna moet sodanige rekords op datum gehou word.

Die web-gebaseerde oplossing wat ons verskaf sal jou organisasie help om die wetlike aspekte na te kom en voor te berei vir die lisensie-aansoek. Die werkvloei proses wat sorgvuldig uiteengesit is, sal jou organsasie verder help om voor te berei vir die lisensie aansoek en die eerste besoek deur die Britse 'Home Office'.

Daarna, sal die sisteem jou op 'n voortdurende basis lei om te sorg dat die organisasie se rekords, stoor van bewyse en verslae op datum is. Die sisteem sal jou ook help en oplei vir toekomstige besoeke deur die 'Home Office' sowel as verslae wat gereeld gelewer sal moet word.

Indien jy belangstel in so 'n sisteem, volg asseblief hierdie skakel om vir ons 'n e-pos te stuur - Tier2LicensingSupport@breytenbachs.com
Verskaf ook asseblief jou organisasie se naam, jou naam en posbeskrywing. Ons sal dan spoedig na jou terugkeer.

Informasie Tegnologie & Soek masjiene

Bluegrass Group
Bluegrass lewer 'n reeks internetdienste, wat insluit die ontwikkeling van webtuistes, sagteware en web applikasies. Hulle ontwerp, konsulteer en is ook internet diensverskaffers. Bluegrass was ook verantwoordelik vir die ontwikkeling van die Breytenbachs webwerf.

Rieme.co.za
Besoek gerus hierdie webwerf om ander Afrikaanse webwerwe te soek of te deursoek. Soek in Afrikaans!

Kerke

SA Gemeente in die VK
Webwerf van die SA Gemeente in die VK

Canada Water Kerk
Webwerf van 'n groep Afrikaanse Christene wat in Canada Water as gemeente vergader.

AP Kerk in Londen
Webwerf van die AP Kerk in Londen. 

Doxa Deo Kerk in Londen
Webwerf van die Doxa Deo Kerk in Londen. 

Hillsong Kerk
Regent's College, Regent's Park, Baker Street Tube

SA Presbiteriaanse Kerk in Londen
Webwerf van die SA Presbiteriaanse kerke in Londen.

Salvation for the Nation - London International Church
'Salvation for the Nations' internasionale kerke is daartoe verbind om die lewe van mense van alle ouderdomme te verbeter, deur hulle te help om die realiteit van 'n geloof in Jesus Christus te ontdek.

Koerante, Tydskrifte & Boeke

Australian Times
Koerant vir Australiërs in die VK

South African
Koerant vir Suid-Afrikaners in Brittanje en Europa.

TNT Magazine
Tydskrif met inligting oor alles en nog wat vir persone in die VK.

Life in the UK
Moet jy jou 'Life in the UK' toets aflê vir permanente verblyf of Britse burgerskap? Besoek hierdie webwerf om studie materiaal daarvoor te bekom. 

Media SA
Skryf in om Suid-Afrikaanse publikasies afgelewer te kry by jou in die VK.

SA Promo Magazine
Tydskrif vir Suid-Afrikaners oorsee.  

Kolleges & Akademiese inrigtings

Blake Hall College
Kollege in Londen wat ‘n verskeidenheid van grade en korter kursusse aanbied.

Kunstenaars, Kuns & Kultuur

Karen Zoid
Breytenbachs is baie trots daarop om Karen Zoid en haar groep van hulp te wees met al hul Britse regskwessies. Vir meer inligting oor die baie gewilde sangeres, die groep en hul optredes, besoek gerus hul webwerf.

SA Tickets
Besoek gerus die webtuiste om kaartjies te koop vir Suid-Afrikaanse gebeure in die VK.  

Liefdadigheidsorganisasies

Starfish
Starfish is gestig om die lewens van kinders in SA wat wees gelaat word deur die Vigs-pandemie te verbeter.

Thatu
Thatu is 'n liefdadigheidsorganisasie wat gestig is om mense te help om hulle self te help in areas in Suid-Afrika waar hulpbronne uiters skaars is.

Medies, Motiverend & Sielkundig

Aspire-Inspire Life Coach
Het jy iemand nodig om jou te help om jou lewe en/of beroep weer met optimisme, energie en entoesiasme aan te pak? Angela Stephen, BHSc (Hons) kan jou help om weer take aan te pak met selfvertroue en jou help om jou doelwitte te bereik!

Nakoming en Risiko-beheer 

ComplySoft
Met die toenemende mate waarin daar van organisasies verwag word om te voldoen aan wetlike vereistes en korporatiewe verantwoordelikheid, berus die verantwoordelikheid hiervoor uiteindelik by die direkteure en raad van 'n organisasie of firma. Met sagteware wat ontwikkel is deur ComplySoft word die proses vergemaklik. 

Sagteware en dienste wat ontwikkel is deur ComplySoft aan alle industrieë en grootte organisasies kan jou organisasie help met 'n stap-vir-stap proses om te verseker dat jou nakoming van wetlike vereistes en risiko-bestuur, eenvoudig is om te verstaan en maklik om na te kom.

Die ComplySoft oplossings sluit in data wat voortdurend opgedateer word met die nuutste regulasies. Werkvloei prosedures is ook so ontwikkel om die proses te vereenvoudig.

Volg asseblief die skakel na ComplySoft om meer uit te vind oor hul produkte.

Oorsese Verhuising

OzDownUnder
Oorweeg u om Australië toe te verhuis?
Kry vir uself 'n kopie van OZDOWNUNDER, die volledige 174 bladsy gids met al die raad.
Besoek hul webtuiste, skakel hulle op 01322 286 404(UK) of e-pos bjsmags@onetel.net.uk

BacktoSA.com
'n Webtuiste met die doel om mense te help om alles reg te kry voor die groot trek terug na Suid-Afrika. 

Kanadaese Immigrasie
Oorweeg jy om na Kanada te immigreer? Stuur gerus 'n e-pos na hierdie adres vir meer besonderhede.

Personeelagentskappe & Werksgeleenthede

My Job Caddy
Of jy werk in die bankwese, kommersiële sektor, staatsdiens of waarookal - Job Caddy sal vir jou die stres uithaal uit werksoek! Probeer hulle sommer vandag nog!

Hays
Globale leier in die veld van spesialis werwing

Complete E-Recruitment
Werwingsagentskap wat Suid-Afrikaners help om Britse werksgeleenthede in IT te bekom.

Seasonal Jobs
Webwerf met verskillende tipes seisoenale werksgeleenthede.

Select Education
Select Education het 35 kantore in die VK, sowel as in Australië, Suid-Afrika, Kanada en Nieu Zealand en werf onderwysers en onderwys-assistente vir die VK.

Job Centre Vacancies
Hulp en advies vir mense wat werk soek in die VK.

Graduate Jobs Network
Die maklikste manier vir gradueerdes om werk in die VK te soek. 

London Jobs Network
Die maklikste manier om werk in Londen te soek. 

Scientific Jobs Network
Die maklikste manier om werk te soek in 'n wetenskaplike rigting. 

Education Forums
Onderwys en gemeenskapsforums.

CV Makeovers 
CV Makeovers skep dinamiese CV's vir Britse en Suid-Afrikaanse werksoekers. Hulle gespesialiseerde formate sal jou CV laat uitstaan!

Radio

Kosmos 94.1
Skakel in op Kosmos 94.1 - Namibië se Nommer 1 Radio Stasie!

Restaurante & Pubs

Aardvark Pub
Suid-Afrikaanse pub in Londen met regte Suid-Afrikaanse geregte en lewendige musiek!

Nyama Catering
Suid-Afrikaanse spysenieringsfirma wat spesialiseer in tradisionele SA spitbraais!

Schengen Visums

Passport Services
Kontak gerus vir Passport Services as jy op soek is na 'n Schengen visum of navrae het oor ander reis-visums.

Sosiaal

Sokkies
Webtuiste van die weeklikse sokkies in Londen!

Sekuriteit

RST Limited
RST Limited bied 'n wye reeks van dienste vir die Sekuriteitsbedryf, insluitende opleiding, personeel, werwing, spesiale operasies en vele meer. 

Sport

London South Africa Rugby Football Club
Die LSA RFC is 'n inklusiewe rugby klub met sy wortels in die SA gemeenskap in Londen. Spelers en ondersteuners van oral is welkom om te deel in die reis deur die Engelse rugby liga.

Sokker Werksgeleenthede
Besoek hierdie webwerf vir sokker werksgeleenthede regoor die wêreld!

Rugby Werksgeleenthede
Besoek hierdie webwerf vir rugby werksgeleenthede regoor die wêreld!

Suid-Afrikaanse Eiendomsreg

AMC Hunter Inc
AMC Hunter is 'n firma in KwaZulu Natal wat spesialiseer in Suid-Afrikaanse eiendomsreg en kommersiële reg. Die firma is in 1987 gestig deur Karien Hunter wat ook aan die hoof staan van die firma. Karien was in 2007 die wenner van die Besigheidsvrou van die Jaar in KwaZulu Natal (Professionele kategorie).

Televisie

Southern Africa Direct
Southern Africa Direct is 'n lewensstyl en kulturele TV-kanaal uitsending op Sky 270 in die VK, en wêreldwyd op die web. Die kanaal verskaf outentieke en interessante inhoud vir enigeen wat Suid-Afrika wil besoek of belange het in Suid-Afrika.

Verhuising, Stoor & Verskeping

Wise Moves
Wise Moves is 'n maatskappy wat spesialiseer in verhuising, stoor en verskeping. Hulle is gebaseer in Londen en het ook 'n reeks ander dienste wat onder andere insluit; aflewering na alle VK en EU bestemmings vanaf hulle plaaslike store, plaaslike verhuising, asook internasionale, EU en VK verhuising, stoor-geriewe en vele meer!

Versekering & Finansiële Dienste

PPS Financial Services
PPS Financial Services bied 'n reeks van dienste aan vir professionele persone, waaronder versekering en finansiële beplanning.

Winkels

Celestial Gifts
Aanlyn winkel met geskenke vir Suid-Afrikaners in SA.

Leopard Print
Leopard Print kan jou help met jou totale drukbehoeftes, van konsep en ontwerp, tot die druk, verspreiding, stoor en nog meer! Vir die beste pryse en uitstekende diens, besoek gerus hul webblad.

SA Wines Online
SA Wines Online het die grootste verskeidenheid van Suid-Afrikaanse wyne in die VK en sal direk by jou deur aflewer - enige plek op die VK vasteland - binne 2 - 3 werksdae. Hulle het ook 'n geskenkdiens en kan help om jou funksie iets spesiaals te maak!

ZAUK
ZAUK se doel is om mense, besighede en inligting saam te bring by een middelpunt vir Suid-Afrikaners in die VK. Besoek ook gerus hul aanlyn-winkel.   

Skrik vir Niks Klere
Lighartige en snaakse T-hemde te koop met Suid-Afrikaanse sê goed.

 


Nuus
Britse Ekonomie   
Rentekoerse gehou op 0.5%.  08/01/2010
nog >>
Britse Eiendomsmark  
Afgelope dekade beste nog vir huispryse.  31/12/2009
nog >>
Identiteitskaarte  
ID-kaarte nou ook uitgereik aan Vlak 2 migrante en afhanklikes.  11/12/2009
nog >>
 
Julle vra, ons antwoord
'Ek het gerugte gehoor dat die gewilde twee-jaar werksvakansie visum opgeskort is. Is dit waar?'

Lees hier al die nuutste vrae en antwoorde oor knelpunte.   
nog >>
Wat ons kliënte sê
Weereens dan baie dankie vir die duisende vrae wat julle met Job se geduld beantwoord het, al die inligting wat julle stiptelik verskaf het en al die moeite wat julle vir my gedoen het. Ek het die hele SA rond vertel van julle wonderlike, vriendelike en stiptelike diens! Julle het my voorwaar baie spesiaal behandel en laat voel!

Ilana Viljoen 

 

Wil jy weet of jy kwalifiseer vir 'n Britse visum of werkspermit? Kliek hierso!

Teken in op Nuusbrief
Stuur aan 'n Vriend
© Breytenbachs. 2004Vrywaring | Gereguleer deur die Britse Prokureursorde