BreytenbachsBreytenbachs

English|Afrikaans
info@breytenbachs.com
Fri, 21/11/2008

Kliënte Terugvoer

A Customer is the most important visitor on our premises.
He is not dependent on us.
We are dependent on him.
He is not an interruption on our work.
He is the purpose of it.
He is not an outsider on our business.
He is part of it.
We are not doing him a favour by serving him.
He is doing us a favour by giving us an opportunity to do so.'

By Breytenbachs probeer ons om voortdurend te verbeter op die bestaande diens wat ons aan kliënte lewer. U kommentaar en terugvoer op die vrae in die onderstaande vorm sal ons help om ons diens nog verder te verbeter. '

* Neem kennis dat hierdie verpligte velde is.

1. U naam *
2. U e-pos adres *
3. U kontaknommer
4. Is u ‘n bestaande kliënt van Breytenbachs? Ja  Nee
5. Ek het van die volgende diens gebruik gemaak: * E-Evaluasie
Gratis Algemene Navraag vorm
Telefoonkonsultasie
Konsultasie by die Breytenbachs Londen-kantoor
Ander, spesifiseer asb
6. Hoe sal u die diens by Breytenbachs beskryf in terme van die volgende punte:
a. Tydige Terugvoer op Navraes * Baie Goed  Gemiddeld Swak
b. Vriendelikheid van Personeel * Baie Goed  Gemiddeld Swak
c. Kwaliteit van Advies * Baie Goed  Gemiddeld Swak
d. Waarde vir Geld * Baie Goed  Gemiddeld Swak
e. Gemak om Breytenbachs Webwerf te gebruik vir navrae * Baie Goed  Gemiddeld Swak
7. Sal u weer van ons dienste gebruik maak? Ja  Nee, spesifiseer asb
8.
Het u enige verdere kommentaar of voorstelle wat ons sal help om ‘n nog beter diens te lewer?
9. Sal u Breytenbachs aanbeveel vir ander mense? Ja  Nee
10. Kan ons u kommentaar publiseer? Ja  Nee





Teken in op Nuusbrief

Vul asb u besonderhede hieronder in om die maandelikse Breytenbachs nuusbrief te ontvang.

 
© Breytenbachs. 2004Vrywaring | Regulated by the Law Society