BreytenbachsBreytenbachs

English|Afrikaans
info@breytenbachs.com
Fri, 12/3/2010

Blits Aansoeke

Menige mense beland in die situasie waar hul letterlik maande moet wag voor hul aansoek om ‘n permit of visum by die Britse 'Home Office' afgehandel word of hul beland in die situasie waar hul vir ure in ‘n tou moet staan, net om ingelig te word dat hul nie die korrekte dokumentasie het nie.

Aangesien Breytenbachs ‘n prokureursfirma is, kan ons jou aansoek indien om dieselfde dag afgehandel te word. Ongelukkig kan alle aansoeke egter nie so hanteer word nie en ons beveel aan dat jy met jou prokureur by Breytenbachs gesels om te hoor of jy so gehelp kan word.

Kontak gerus ons kantore by info@breytenbachs.com indien jy graag meer oor die diens wil uitvind.

 

 

 

 


Nuus
Britse Ekonomie   
Rentekoerse gehou op 0.5%.  08/01/2010
nog >>
Britse Eiendomsmark  
Afgelope dekade beste nog vir huispryse.  31/12/2009
nog >>
Identiteitskaarte  
ID-kaarte nou ook uitgereik aan Vlak 2 migrante en afhanklikes.  11/12/2009
nog >>
 
Julle vra, ons antwoord
'Ek het gerugte gehoor dat die gewilde twee-jaar werksvakansie visum opgeskort is. Is dit waar?'

Lees hier al die nuutste vrae en antwoorde oor knelpunte.   
nog >>
Wat ons kliënte sê
Net 'n kort nota van dank aan die hele Breytenbachs span. Nie net die raad en advies aan die begin nie, of die deeglikheid van elke persoon nie, maar ook die terugvoer wat ons deurgaans van julle af gekry het. Ek weet dit gaan druk daar by julle, maar die geduld om 'n angsbevange vraag te beantwoord of ten minste altyd vinnig op boodskappe of e-mails te antwoord het nie ongemerk verby gegaan nie.

Phoebus van Deventer 

 

Wil jy weet of jy kwalifiseer vir 'n Britse visum of werkspermit? Kliek hierso!

Teken in op Nuusbrief
Stuur aan 'n Vriend
© Breytenbachs. 2004Vrywaring | Gereguleer deur die Britse Prokureursorde